Kursus info



 


KOM KOOK EN KUIER IN DIE KAROO: Met Karoo Wildsvleis
Op die plaas Nieuwefontein met Annatjie Reynolds.

'n Unike leefstyl ervaring. Kom kyk, kook en leer en doen met Annatjie Reynolds in haar slaghuis en kombuis op hul Karooplaas buite Boekedorp Richmond.
Alles wat jy prakties wil toepas uit die spesialis resepteboek oor wildsvleis. tans in 7'e druk.
...

Leer ken die veelsydigheid van wildsvleis.

Wild was lank gelede slegs gebruik vir die maak van biltong en droeewors....
Met wenke en resepte wil ek graag aan wildsvleis sy glorie gee. Enige snit kan sag en sappig voorgesit word. Dit is belangrik om die karkas en -snitte te ken en te weet watter snit jy moet gebruik om 'n sekere gereg te berei.

Ons bespreek die veelsydigheid van wildsvleis,sny die karkas op in snitte, bespreek die snittte en hul gebruik in geregte. Doen ontbening, pekeling en beroking. Maak eetwors, droeewors, cabanossi, wildsalami, carpaccio, wildspatee en-samoosas.....
wat jy verkies om te leer.
Informeel. Groepe van 6 oor 2 dae. Volgens spesifieke behoeftes en op die tyd wat jou groep bespreek.

Vanaf en April 2013. annatjie.r@vodamail.co.za

 

12 Oktober KVB demo op Victoria Wes. November, Des, Jan, Feb, Maart gaan ek nie demo's op plaas aanbied nie. Eers weer vanaf April 2013 op Nieuwefontein. Behalwe vir spesiale groepbesprekings. Minimum van 6 maks 8 persone. Oor 2 dae. Bespreek vroegtydig vir 2013. Dagkursusse vir persone uit omgewing ook beskikbaar. Ek reis ook na spesiale geleenthede. Detail kan bespreek word n.a.v. spesifieke geleentheid.


 

 


Muratie Venison Experience Invitation - 24-26 August 2012
1 dag Kursus: Kookkuns- Die veelsydigheid van wildsvleis
Op Nieuwefontein Plaas

Dinsdag 24 Julie

Max 10 plekke beskikbaar


bespreek by: annatjie.r@vodamial.co.za

No comments:

Post a Comment