6 Junie het my deelname aan die Kyknet Kokkedoor span se pret op kyknet verskyn
http://kyknet.dstv.com/2013/06/03/kokkedoor-6-junie-2013-2/
Monday, 10 June 2013
Monday, 27 May 2013
Soetpatats met brandewyn
Bestanddele:
450g Patats
2el Heuning
Koppie Brandewyn
... 3el Bruinsuiker
5el Broodkrummels
Gerasperde Lemoenskil
Botter
Knypie sout
So Gemaak:
1. Kook patats in sout water vir 15 min. Sny in skywe en plaas in gesmeerde oondpan.
2. Meng heuning met koppie brandewyn en giet oor patats.
3. Meng bruinsuiker, broodkrummels en lemoenskil saam , strooi dan bo-oor patats
4. Sit klontjies botter op en bak in matige oond tot goudbruin.
@*boerekos.com*
foto:www.jemangelaville.com

Thursday, 16 May 2013
Monday, 13 May 2013
Lande Ferreira
Na dat sy die kursus bygewoon het vra Lande my hoe
sy gedoen het met haar dis by die huis. Great om van jou te hoor!
Wednesday, 8 May 2013
Onlangse kurses
DANKIE NATIA, ons het dit net so baie geniet.

Ek wil net Baie-Baie dankie se vir
‘n “AWESOME” kursus – Ek het geweet dit gaan lekker wees, maar nooit gedink ek
sal dit SO geniet nie!!!! Ek maak almal mal om my – wil net vir almal vertel
van ons “Great” Tyd!!!!!!
Het vir my Amerikaansie kliente
“Springbok Shanks” op die menu vanaand en more ‘n “Ontbeende Springbokboud in
Karringmelk Marinade”!!!!
Baie dankie Weereens!!!!
Groete
Natia
Tel/fax: 011
-27-4228-30832
Cell :
011-27-829299240
Fax:
011-27-866835263
Tuesday, 7 May 2013
Springboktjops(chops)!
Bedien met Vinnaigrette van geroosterde knoffel, 2 anchovies, 3 capers, rooi wynasyn, olyfolie en pietersielie. Glo my, dis HEERLIK. Met my oe gesteel van die vloekende chef op eenvan die televisiekanale. Die chops met new potatoes en die heerlike gevyselde "slaaisous".
Tuesday, 16 April 2013
Semelbeskuit.
Vir Charmaigne Bezuidenhoudt in Auckland Nieu Zeeland. Op aanvraag van die Vetmuis Plaaskombuis op Richmond, Noord Kaap.
Semelbeskuit.
1 kg Bruismeel 500 ml bruinsuiker
500g margarien
325g semels
5 ml sout
1 liter room of helfte room en helfte ingedampte melk
Meng die bruismeel, semels, suiker en sout
Frummel die smeer in die meelmengsel totdat soos fynbroodkrummels lyk
Voeg die room by en meng goed.
Verdeel die deeg in die helfte en druk eweredig met 'n spaan in twee rolkoekpanne.
Sny die deeg in 2 x 6 cm vingers
Bak vir 45 minute by 180 grade tot ligbruin en gaar.
Keer versigtig op draadrak uit en laat afkoel.
Wanneer koud, gebruik 'n vurk en steek op die snymerke, breek die beskui8tvingers los van mekaar.
Droog uit.
Daar is baie ander lekker beskuitresepte.
'n Engelse een wat meer gesond is.
1,5 kg self raising flour
15 ml salt
15 ml baking powder
250g seedless raisins, optional
10! cups bran
500 ml apricot yoghurt
1 liter
milk
3 cups brown sugar
500g melted margarine
Mix everything together. Place in 3 long breadpans. Bake for 1 hour at 180 degrees C. Cut or brake into rusk sized pieces. Break open and allow to dry. OR use same method as for Afrikaanse semelbeskuit as above.
Subscribe to:
Posts (Atom)




.jpg)