Kook en Kuier in die Karoo

Annatjie E-pos: annatjie.r@vodamail.co.za

Pages

  • Home
  • Nieuwefontein
  • Kursus info

Wednesday, 6 February 2013

FW: Regtige egtige kerrie

'n Mail wat ek aan iemand gestuur het, toe stuur ek dit maar vi myself ook. Om die dokument op facebook te kan kry. Die inligting is hier. Well done, Annatjie! Of hoe, Jana?
 
 
Ek het die regte vleis gehad.  Groot, vet blokke gesny uit die dikrib van ‘n lekker skaapkarkas wat lank gehang het om ryp en sag te word.  Toe moes ek ‘n resep/gereg uitpick.  Dine se wenner Boerkosboek.  Bolandse .  Kerrie…sonder kerriepoeier.  Met 4 vars tamaties, bietjie regte appelkooskonfyt wat soos appelkoos proe.  Ek het nou rissies in  my groentetuin, vars gemmer van vorige demo’s ingele(kappie), anders moes ek stowwerige droee gebruik.  ( My leestekens wil steeds nie tik nie!) Die varsgemaalde geskroeide koljander, daai komyn reuk, steranys.  Ek voel soos ‘n kunstenaar as ek eers die  heel stukke kaneel( is mos kasia) insit.  Ek kannie wag nie.  Met ‘n heerlik Muratie wyntjie vanaand.  Ek gaan nie te lank prut nie, want dan raak my vleisblokkies net droog.  Die blokkies in  sout –en peper – koekmeel gerol voor ek gebraai het.  Om sousie dik te maak, dan los ek die aartappels uit.  Is dit ok boerekos of Ingels?

 

xxxLekker dag

Annatjie   

Posted by Annatjie Reynolds at 01:54
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest

No comments:

Post a Comment

Newer Post Older Post Home
Subscribe to: Post Comments (Atom)

Blog Archive

  • ►  2014 (4)
    • ►  August (1)
    • ►  July (3)
  • ▼  2013 (25)
    • ►  June (1)
    • ►  May (5)
    • ►  April (5)
    • ►  March (5)
    • ▼  February (6)
      • Wildswors
      • Snitte
      • Hol bruinbrood vetkoeke
      • Pekel van vleis
      • Koudrook
      • FW: Regtige egtige kerrie
    • ►  January (3)
  • ►  2012 (42)
    • ►  December (10)
    • ►  November (6)
    • ►  October (6)
    • ►  September (11)
    • ►  August (4)
    • ►  July (5)

Popular Posts


Doornkuil

Doornkuil
Since 1937

About Me

My photo
Annatjie Reynolds
Ons woon op ‘n Karooplaas.As ‘n opgeleide huishoudkundige was ek mede samesteller van die baie gewilde Karoo Family Favourites. Hierdie boekie het, met terug voer, uit gelig dat mense soek toe meer wildsvleis resepte, daarom het Karoo Wildsvleis/Karoo Venison as ‘n idee ontwikkel en later in druk verskyn. Tans is die boek in 7de druk. Ek, Lynne en Albe het as self die eerste 4 drukke se ‘uitgewers!’, bemark en versprei. Die laaste 3 drukke is uitgereik onder Johanthan Ball uitgewers.
View my complete profile

Total Pageviews

Kontak my by annatjie.r@vodamail.co.za. Picture Window theme. Theme images by kcline. Powered by Blogger.