Sal ‘n tipe French Beans maak met in botter -en knoffel gesoteerde rooi uitjie ringe. Sommer bietjie geblansjeerde baba spinasie ook daarin deurroer. Dat die donker die ligte groen boontjies kan komplimenteer. Nie aldag dat gewone groenbone so windgat is nie.
Happy Newyear!
No comments:
Post a Comment